Music Video

Dit Is Naweek
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
D. Kelly
D. Kelly
Composer
M. Brendon
M. Brendon
Composer
W. Basson
W. Basson
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

(Hey) Maak oop die krane Laat die beat uitspoel laat die beat uitspoel (Hey) Wat is die planne Ek het daai gevoel, ek het daai gevoel (Hey) Hier in my are loop en loop en loop en loop En loop hy (Hey) Maak los die honde Hierdie ding wil spin, hierdie ding wil spin (Hey) Spring in die skare In die middel in, in die middel in (Hey) Hier in my are loop en loop en loop en loop en loop hy Dit ís naweek Laat die vure brand Laat die dansvloer kramp Hier gaan dinge lekker raak Mmm ek hou van die naweek smaak Dit ís naweek Laat die gees jou vat Sit jou lyf in rat Hier gaan dinge lekker raak Mmm ek hou van die naweek smaak Dis wat dit lekker maak Ek hou van die naweek smaak Dis wat dit lekker maak (Hey) Vis in die water Laat die luide loop, laat die luide loop (Hey) Hiervoor gebore In musiek gedoop In musiek gedoop (Hey) Hier in my are loop en loop en loop en loop en loop hy Dit ís naweek Laat die vure brand Laat die dansvloer kramp Hier gaan dinge lekker raak Mmm ek hou van die naweek smaak Dit is naweek Laat die gees jou vat Sit jou lyf in rat Hier gaan dinge lekker raak Mmm ek hou van die naweek smaak Dis wat dit lekker maak Ek hou van die naweek smaak Nanananana nana na naweek Nanananana nana na naweek Maak hom tot bo toe vol Want dis hoe die naweek rol Dit is naweek Laat die dansvloer kramp Laat dit lekker raak Ek hou van die naweek smaak Dit is naweek Laat die vure brand Laat die dansvloer kramp Hier gaan dinge lekker raak Mmm ek hou van die naweek smaak Ek hou van die naweek smaak Dit is naweek Laat die gees jou vat Sit jou lyf in rat Hier gaan dinge lekker raak Mmm ek hou van die naweek smaak En dis wat dit lekker maak Ek hou van die naweek smaak En dis wat dit lekker maak
Writer(s): D. Kelly, K. Darren, M. Brendon, W. Basson Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out