Music Video

Stanley En Die Koei
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
David Kramer
David Kramer
Performer
COMPOSITION & LYRICS
David Kramer
David Kramer
Songwriter

Lyrics

Kom ek vertel Jul van Stanley de Wit Hy's Stoffel Berg se neef En hy woon op Ladysmith Een dag het hy en sy PA vroeg gery Calitzdorp toe in n koei te gaan kry Hulle ry met PA se bakkie Oor die heksrivier se pas Stanley vra sy PA hoe maak ons koeitjie vas. Moet jou nie bekommer nie Ek sal stadig ry Gaan sit jy agter op En keer as koei will gly Tsikkeling tsikkeling tsikkely Een vir n geel pampoen Twee vir n rooi Veldskoen Hoe lekker kry ekke nou Hulle laai toe die koei op Huls reg vir die rit Met sy arms op die reeling het ou Stanley gaan sit Stanley ou seun Luister nou mooi Roep maar as sy rondspring Sal ek die ankers gooi Stanley sê ja nee dan maak ons maar so Al is PA bietjie doof, sal PA my seker hoor Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely Een vir n geel pampoen Twee vir n rooi Veldskoen Hoe lekker kry ekke nou Hulle's Calitzdorp uit Terug oor die pas Stadig om die draaie en koeitjie staan mooi vas Maar teen die eerste stylte Toe begin die pret PA gooi die ratte en hy gee die bakkie vet Stanley roep en skree Hy skrik hom amper dood Want toe hy vir hom weer kon kry sit koeitjie op sy skoot Tsikkeling tsikkeling tsikkely Een vir n geel pampoen Twee vir n rooi Veldskoen Hoe lekker kry ekke nou Ja dit is die storie Van Stanley de Wit En sy PA, en die koei En die nagmerrie rit Want dwars deur die berg Tot in Ladysmith Het die koei op sy skoot Die hele pad bly sit. Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely Een vir n geel pampoen Twee vir n rooi Veldskoen Hoe lekker kry ekke nou Om elke hoek En Om elke draai So tussen Stan se kniee het n eier rond geswaai Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely Een vir n geel pampoen Twee vir n rooi Veldskoen Hoe lekker kry ekke nou Oo tsikkeling tsikkeling tsikkely Een vir n geel pampoen Twee vir n rooi Veldskoen Hoe lekker lieg ek nou!
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out