Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Tarryn Lamb
Tarryn Lamb
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Kupido
Kupido
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer

Lyrics

Dit sou niks goed beteken As ek hier sou bly Ons albei sou net daaronder ly Dus wens my vaarwel Voor ek nogeens wil bly Want jy is te dierbaar om seer te kry Jy stort nou 'n traan Jy lyk so alleen Jy vra my so mooi "wat nou?" en "waarheen?" Maar tyd sal genees En die seer gaan verby Want jy is te dierbaar om seer te kry Ek is bang vir die spoke Van dae lank geleë Wat my nie wil toelaat om liefde te gee Daarom moet ek gaan Al vra jy ek moet bly Want jy is te dierbaar om seer te kry Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan Hier heel alleen Moet ek bly staan besef jy dan nie Net jy baat daarby Want jy is te dierbaar om seer te kry Jy stort nou 'n traan Jy lyk so alleen Jy vra my so mooi "wat nou?" en "waarheen?" Maar tyd sal genees En die seer gaan verby Want jy is te dierbaar om seer te kry Jy is te dierbaar om seer te kry Jy is te dierbaar om seer te kry
Writer(s): Jojan Wessels Aka Kupido Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out