Lyrics

Jy is te dierbaar om seer te kry Jy is te dierbaar om seer te kry Dit sou niks goed beteken As ek hier sou bly Ons albei sou net daaronder ly Dus wens my vaarwel Voor ek nog eens wil bly Want jy is te dierbaar om seer te kry Jy stort nou 'n traan Jy lyk so alleen Jy vra my so mooi "wat nou?" en waarheen Maar tyd sal genees En die seer gaan verby Want jy is te dierbaar om seer te kry Ek is bang vir die spoke Van dae lank gelee Wat my nie wil toelaat om liefde te gee Daarom moet ek gaan Al vra jy ek moet bly Want jy is te dierbaar om seer te kry Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan Hier heel alleen Moet ek bly staan besef jy dan nie Net jy baat daarby Want jy is te dierbaar om seer te kry Jy stort nou 'n traan Jy lyk so alleen Jy vra my so mooi "wat nou?" en waarheen Maar tyd sal genees En die seer gaan verby Want jy is te dierbaar om seer te kry Jy is te dierbaar om seer te kry
Writer(s): Johan Wessels Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out