Music Video

Ek Het (feat. Bok van Blerk)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

Lyrics

Ek het gestaan, ek het geval Ek het wat-wou, ek het gewens Ek het gelag, ek het gevra Ek het gewonder wat jou pla En eendag as dit stil word, en ek niks-meer-nog wil hê Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê... ek het Ek het gestoei, ek het gewen Ek het versnel, ek het gerem Ek het geterg, ek het gehuil Ek het verskil, ek het verander En eendag as dit stil word, en jy niks-meer-nog wil hê Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê... ek het Ek het gemik, ek het geland Ek het gesorg, ek het volhard Ek het gevat, ek het gelos Ek het het geslaag, ek het genoeg En eendag as dit stil word, en jy niks-meer-nog wil hê Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê... En ek het als gesien, en ek het als gehoor Ek het my hart uit gespeel, en ek het soms verloor Ek het gedink ek het geleer Ek het gelief, ek het verlang na jou En eendag as dit stil word, en ek niks-meer-nog wil hê Sal ek sonder twyfel in my hart, vir jou kan sê... ek het Ek het Ek het
Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out