Lyrics

Wees wie jy is, jy's so mooi vir my Reg voor die son Soos 'n woestyn blom Staan sy voor hom Staan sy reg voor hom en vra hom om haar lief te hê Hy antwoord net Met sy warm stem Sy's mooier as As wat sy wil herken en hy wil wees wat sy verdien Wees wie jy is, jy's so mooi vir my So mooi vir my wat binne is, skyn so helder uit Vat nou my hand Jy's so mooi vir my, so mooi vir my En ek hoop ek sal jou, sal jou môre weer hier kry (Jy's so mooi vir my) Die tyd loop gou, sy is nou 'n vrou Lesse geleer maar met geen berou Hy vra haar om hom lief te hê En Sy antwoord, ja sodat almal hoor, Maar hy fluister saggies Saggies in haar oor Sy's mooier as wat sy ooit kon wees So wees wie jy is Jy's so mooi vir my so mooi vir my Wat binne is, skyn so helder uit Vat nou my hand Jy's so mooi vir my, so mooi vir my En ek hoop ek sal jou Sal jou môre weer hier kry Nooit kon sy droom Want dit was sy nou kry Na al die jare is hy nog steeds hare Wees wie jy is Jy's so mooi vir my so mooi vir my wat binne is, skyn so helder uit Vat nou my hand Jy's so mooi vir my, so mooi vir my En ek hoop ek sal jou Sal jou môre weer hier kry En ek hoop ek sal jou Sal jou môre weer hier kry
Writer(s): Delport Wynand, Delport Lindi Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out