Music Video

Posduif - Vat Jou Hoender (Official Audio)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bass Guitar
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Electric Guitar
Nicholas McCreadie
Nicholas McCreadie
Drums
Richard Anthony Dewing
Richard Anthony Dewing
Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Electric Guitar
Dale Scheepers
Dale Scheepers
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
James Boland
James Boland
Composer
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Composer
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Nicholas McCreadie
Nicholas McCreadie
Songwriter
Nathan Woodman
Nathan Woodman
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Posduif
Posduif
Producer

Lyrics

Vat jou hoender, die son is op Ons het die hele aand gekuier in die hoender hok Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas O my wat het ek gedoen Ek dink ek het die verkeerde hoender gesoen Want die mooiste paar boudtjies staan nou by die bar Sy skud daai vere, maak die manne wild Sky's 'n ander tiepe hoender en dis nie my skuld En nou het ek net oë vir haar O my wat het ek gedoen Ek dink ek het die verkeerde hoender gesoen Ek's op die dansvloer en sy's ook nou daar Sy vang my oë, ek sink my dop Ek kort nou moed om voor die hoender te skrop Ek gaan vlerk sleep by haar vannaand Vat jou hoender, die son is op Ons het die hele aand gekuier in die hoender hok Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas hier Ek sê vat jou hoender ons is moeg Ons het die hele aand die lande op die plaas geploeg Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas O my wat gaan ek nou doen Ek het die ander hoender nou ook gesoen En die eerste hoender raak nou flippen kwaad Sy pof daai vere en sy kom vir my Ek sê ek hou van jou kuiken maar ek nie bly Oorlewing is die beste boere raad Vat jou hoender, die son is op Ons het die hele aand gekuier in die hoender hok Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas hier Ek sê vat jou hoender ons is moeg Ons het die hele aand die lande op die plaas geploeg Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas Vat jou hoender, die son is op Ons het die hele aand gekuier in die hoender hok Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas hier Ek sê vat jou hoender ons is moeg Ons het die hele aand die lande op die plaas geploeg Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas Vat jou hoender, die son is op Ons het die hele aand gekuier in die hoender hok Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas hier Ek sê vat jou hoender ons is moeg Ons het die hele aand die lande op die plaas geploeg Daar is baie wilde katte op hierdie plaas maar net een hoender maak die geraas
Writer(s): Amiel Paschal Gopal, Brendan Ross Campbell, James Boland, Marc Brendon, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan, Nicholas Mccreadie, Richard Anthony Dewing Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out