Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Posduif
Posduif
Performer
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Electric Guitar
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bass Guitar
Raymond Green
Raymond Green
Electric Guitar
James Boland
James Boland
Lead Vocals
Sheldon Sham
Sheldon Sham
Saxophone
Nick McCreadie
Nick McCreadie
Drums
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Programming
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
Richard Anthony Dewing
Richard Anthony Dewing
Songwriter
Nathan Woodman
Nathan Woodman
Songwriter
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Songwriter
Nicholas McCreadie
Nicholas McCreadie
Songwriter
Marc Brendon
Marc Brendon
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Producer

Lyrics

Graffiti op die muur Gewere te huur Jy's my brandstigter, die vonk vir my vuur Ons maak ons eie reëls hier Ons maak ons eie reëls hier Hoë spoed op die pad Ontsnap hierdie stad Jy's my brandstigter, my onskuld gevat Ons maak ons eie reëls hier Ons maak ons eie reëls hier As jy nie skiet nie, sal jy nooit weet As jy my nou wond, dis nie 'n wond wat ek wil vergeet Trekkie die sneller Rebeleer Rebeleer saam met jou Net ons twee Graffiti op die muur Gewere te huur Jy's my brandstigter, die vonk vir my vuur Kom ons maak ons eie reëls hier Ons maak ons eie reëls hier Hoë spoed op die pad Ontsnap hierdie stad Jy's my brandstigter, my onskuld gevat Ons maak ons eie reëls hier Kom ons maak ons eie reëls hier 'n Wilde liefde was nooit die plan Nou vlug ek na jou toe elke keer wat ek kan Trek die sneller Rebeleer Rebeleer saam met jou Net ons twee Graffiti op die muur Gewere te huur Jy's my brandstigter die vonk vir my vuur Kom ons maak ons eie reëls hier Ons maak ons eie reëls hier Hoë spoed op die pad Ontsnap hierdie stad Jy's my brandstigter, my onskuld gevat Ons maak ons eie reëls hier Kom ons maak ons eie reëls hier Rebeleer Rebeleer saam met jou Net ons twee Graffiti op die muur Gewere te huur Jy's my brandstigter die vonk vir my vuur Kom ons maak ons eie reëls hier Ons maak ons eie reëls hier Hoë spoed op die pad Ontsnap hierdie stad Jy's my brandstigter, my onskuld gevat Ons maak ons eie reëls hier Kom ons maak ons eie reëls hier Ons maak ons eie reëls hier Kom ons maak ons eie reëls hier
Writer(s): Amiel Paschal Gopal, Brendan Ross Campbell, Marc Brendon, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan, Nicholas Mccreadie, Richard Anthony Dewing Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out