Music Video

Gé Korsten and Rina Hugo - Jerusalem
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Gé Korsten
Gé Korsten
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Frederick E. Weatherly
Frederick E. Weatherly
Composer
F. Weatherly
F. Weatherly
Songwriter
Gé Korsten
Gé Korsten
Songwriter
S. Adams
S. Adams
Composer

Lyrics

Laasnag het in my drome, 'N wonderbeeld verskyn. Ek staan in ou Jerusalem En ek sien die tempel daar. Ek hoor die sang van kinders, Net soos 'n Englekoor. En saam sing hul 'n loflied Wat self die Heme'le hoor. En saam sing hul 'n loflied Wat self die Heme'le hoor. Jerusalem! Jerusalem, Sing nou 'n loflied saam. Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam. En daar verander toe my droom En stilte daal daar neer. Weg is die bly Hosannas, Geen kinderstemme meer. Die son het toe verduister, Die oggend koud en kil. En die skadu van 'n kruis verrys, Verrys om ons ontwil. En die skadu van 'n kruis verrys, Verrys om ons ontwil. Jerusalem! Jerusalem, Sing nou 'n loflied saam. Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam. En weer verander die toneel, 'N helder glans verskyn. Ek sien die heilige stad daar, Die son begin weer te skyn, Die poorte word wyd oopgemaak, Die duister het verdwyn. En almal kan nou binnegaan, Geeneen sal buite staan. 'N Nuwe dag het aangebreek, Die kinders sing weer saam. Die heil'ge stad Jerusalem Sal nooit weer kan vergaan. Die heil'ge stad Jerusalem Sal nooit weer kan vergaan. Jerusalem! Jerusalem, Sing nou 'n loflied saam. Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam. Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam.
Writer(s): Charles Burchill, James Kerr, Michael Joseph Macneil Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out