Lyrics

Jantjie kom huistoe Katryntjie wag op jou Jantjie kom huistoe Die kaap is leeg sonder jou My ghantang van die Onderkaap As die mammies op hul hakke loop Wie kan dit hou my dear Wie kan dit dan hou Neem my hand en vat my saam Na die dixi land vannaand Jantjie van die Onderkaap Jantjie kom huistoe Katryntjie wag op jou Jantjie kom huistoe Die Kaap is leeg sonder jou My ghantang van die Onderkaap As die mammies op hul hakke loop Wie kan dit hou my dear Wie kan dit dan hou Neem my hand en vat my saam Na die dixi land vannaand Jantjie van die Onderkaap Jantjie ek is lief vir jou
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out