Lyrics

Jy's 'n bondeltjie liefde As ons donkiekar ry En die stadsliggies waai Ver by ons verby Jou oë' s so mooi En my hart is die prooi My hart in die weegskaal Reg in my kraal My hart in die weegskaal, Reg in my kraal Koor Kruidjie roer my nie, hee... Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen De te lettel lettel... ledi le De te lettel lettel... ledi le In 'n huis of paleis 'N Pondok of 'n hok Met jou aan my sy Gaan die wêreld verby Liefde't sy flikkertjie flikker gegooi En die hart binne my 'N Gewillige prooi Die hart binne in my 'N Gewillige prooi Die hart binne in my N Gewillige prooi Koor Kruidjie roer my nie, hee... Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen De te lettel lettel... ledi le De te lettel lettel... ledi le Jy's 'n bondel liefde As ons donkiekar ry En ek speel konsertina Vir jou en vir my Wat maak alles saak; waar ons twee gaan bly? In Waterkloofrif of langs Parrafontein! In Waterkloofrif of langs Parrafontien! Koor Kruidjie roer my nie Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen De te lettel lettel... ledi le De te lettel lettel... ledi le Kruidjie roer my nie Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen De te lettel lettel... ledi le De te lettel lettel... ledi le De te lettel lettel... ledi le
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out