Lyrics

O, Boesmanland vat my hand Lei my oor die rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland vat my hand Maar Boesmanland vat my hand Lei my oor die rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland vat my hand O, bokkie vat jou sloop O, ja bokkie vat jou sloop Ja, bokkie vat jou sloop Dat ons Bitterfontein toe loop Met my vaal ou hout kitaar O, my vaal ou hout kitaar Ek speel dat dit bars, maar ek breek mos nie 'n snaar Maar Boesmanland vat my hand En lei my oor die rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland vat my hand Maar Boesmanland vat my hand En lei my oor die rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland vat my hand O, die Maskamberg se kruin O, die Maskamberg se kruin By die Maskamberg se kruin, ja, daar drink ons Brandewyn Met 'n koekie sunlight seep O, die koekie sunlight seep Ja, Gharries se mense dra Mos 'n wit broek deur die week Maar Boesmanland vat my hand En lei my oor die rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland vat my hand Maar Boesmanland vat my hand En lei my oor die rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland vat my hand O, die hond het my beskuit O, die hond het my beskuit Ja, die hond het my beskuit Van die tafel af gesmyt Maar as ek maar net weer kon O, as ek maar net weer kon Kaal bo-lyf daar kan lê In die Boesmanland se son Maar Boesmanland vat my hand En lei my oor die rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland vat my hand Maar Boesmanland vat my hand En lei my oor die rand se kant As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê Boesmanland vat my hand Dis nou Kubusland vat my hand En lei my nou na Gharries se kant As jy vir my kan sê wat die Kubusse wil hê Kubusland vat my hand Ja, die Boesmanland vat my hand Ja, die Boesmanland vat my hand
Writer(s): Groenewald Johan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out