Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hulle
Hulle
Performer
COMPOSITION & LYRICS
J. Oberholzer
J. Oberholzer
Songwriter
Wilmare Rautenbach
Wilmare Rautenbach
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Producer

Lyrics

Wat het ek reg gedoen om jou nou hier by my te hê? Want jy verdien so baie meer as wat ek doen en sê. Al wat ek weet is dat niemand, jou so lief sal kry. Jou so lief sal kry. As daar 'n woord of 'n begrip was vir wat liefde is. Sal dit 'n foto wees van wat jy sien in my gesig. Want wat ek weet is ek het my doel, in jou gekry. Ja, wat ek weet is ek het my doel, in jou gekry. As jy jou laaste uitblaas, wil ek jou hand vashou. En as ek my laaste woorde sê dan, moet hulle gaan oor jou. Oh! ... hou vir my, tot die dood ons skei, is joune. Oh, ho, my laaste asem sal behoort aan jou. Ek voel jou liefde op my lippe as jy my so soen. Maak my seker oor wat ek en jy vanaand wil doen. Gee vraag of woorde en ek het geen nuut, wat ek kan gee. Ek kyk vir jou, jy kyk vir my ons weet wat ons wil hê. En ek sê dankie daarvoor elke aand in my gebed. Jy maak my sterker, maak my beter, deur net jy te wees. Oh, ho, ho, oh! Jy maak my sterker, maak my beter, deur net jy te wees. As jy jou laaste uitblaas, wil ek jou hand vashou. En as ek my laaste woorde sê dan, moet hulle gaan oor jou. Oh! ... hou vir my, tot die dood ons skei, is joune. Oh! ... my laaste asem sal behoort, aan jou. Wat het ek gedoen, om jou by my te hê? Ek het myself in jou gekry ... Want, jy maak my sterker maak my beter, deur net jy te wees. As jy jou laaste uitblaas, wil ek jou hand vashou. En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou. Oh! ... hou vir my, tot die dood ons skei, is joune. Oh! ... my laaste asem sal behoort aan jou ... My laaste asem sal gee. Sal ek gee. Vir jou
Writer(s): Johan Oberholzer, Wilmare Rautenbach Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out