Music Video

Monique Steyn - Die Boom (Live At Time Square Sun Arena, Pretoria / 2017)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Mosaïek by Monique Steyn
ALBUMMosaïekMonique Steyn

Credits

PERFORMING ARTISTS
Monique Steyn
Monique Steyn
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

Lyrics

Ek is die saadjie in die grond Hy gooi sy water oral om my My wortels vasgegroei in Hom Totdat my eerste blare son kry Hy gee my lewe elke dag Beskerm my met al Sy mag Teen warm son en koue nag Hy is die boom in die aarde wat Sy takke sprei as storms val Ek hoef nooit te vrees nie want ek Weet Hy sal my altyd in Sy skadu hou Die boom van die lewe wat my veilig hou tot ek my takke sprei En n ander ook beskerm net soos Hy, Want ek lewe net vir Hom en Hy vir my U maak my sterker elke uur In brande hou U al die vuur weg My vrugte vorm uit U gees Met U langs my sal ek niks vrees nie mmm Hy gee my lewe elke dag Beskerm my met al Sy mag Teen warm son en koue nag Hy gee my lewe elke dag Beskerm my met al Sy mag Teen warm son en koue nag Hy is die bron van al my krag.
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out