Lyrics

Die Bybel het gesê as jy net iets wil hê moet jy net vra Nou wat staan my dan te doen, Ek wil nie baie meisie soen, maar net vir haar En as die Here my wil seën Met so 'n meisie drie in een sal ek haar trou Ek sal vir altyd by haar bly, Ek sal haar aantrek soos 'n trui Ag Here gee my net 'n vet vrou, vet vrou Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou Sy kan my warm in die bed hou, bed hou Sy kan my in haar rolle toe vou, toe vou, ja Oh, dis so lekker Vir haar in die winter sy is haar gewig en goud werd Daar's baie meisies mooi en sag, Daar's baie models wat nog wag, so baie opsies Maar wat sal ek myself tog steur Aan al daai girls so uitgeteer en anoreksies Ek wil geen trophy troue hê, Ek het lankal mos gesê jy kan haar hou Want sy is dunner as 'n stok, Wat help dit om te jok, ek soek beskerming teen die kou Ag Here gee my net 'n vet vrou, vet vrou Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou Sy kan my warm in die bed hou, bed hou Sy kan my in haar rolle toe vou, toe vou, ja Ag Here gee my net 'n dik stuk, dik stuk Ek wil net al haar tiete insluk, insluk Ek like haar grootte so verskriklik, skriklik Ag Here gee my net 'n dik stuk, dik stuk, ja Ag Here gee my net 'n vet vrou, vet vrou Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou Sy kan my warm in die bed hou, bed hou Sy kan my in haar rolle toe vou, toe vou, ja Ag Here gee my net 'n dik stuk, dik stuk Ek wil net al haar tiete insluk, insluk Ek like haar grootte so verskriklik, skriklik Ag Here gee my net 'n dik stuk, dik stuk, ja Amen, laat U wil geskied
Writer(s): Toit Le Roux Du Andre Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out