Lyrics

Eks opgewonde dat ek jou kan leer ken Eks vreesbevange dat ek jou hart mag wen Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans Eks opgewonde dat ek jou kan leer ken Eks vreesbevange dat ek jou hart mag wen Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe As jy maar net geweet het wat ek wou sê Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het) En nie met jou gepraat nie En ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef) Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe As jy maar net geweet het wat ek wou sê Kan iemand my dalk net verduidelik hoe om by haar te laat uit te kom En dit te kan raak Want ek weet ek sal haar kan laat lag vir altyd en ewig Kan jy my leer om myself te wees en sal jy my aanvaar nes ek is Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe As jy maar net geweet het wat ek wou sê Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het) En nie met jou gepraat nie En ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef) Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe As jy maar net geweet het wat ek wou sê As ek maar net geweet het wat ek wou sê Dans dans jou arms om my gevou Dit voel veilig ek hou van jou Verewig en altyd sou ek spyt gewees het En nie met jou gepraat nie En ek sou myself nooit kon vergeef Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe (sou ek spyt gewees het) As jy maar net geweet het wat ek wou sê (sou myself nooit kon vergeef) As jy maar net geweet het wat ek wou sê (sou myself nooit kon vergeef) As ek maar net geweet het wat ek wou sê (sal jy my ooit kan vergeef) As ons maar net geweet het wat ons wil hê
Writer(s): Deon Strikas Meiring Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out