Lyrics

"Die son brand purpur in my gedagtes As die son of die reen vir my kom haal Jy sê iewers is daar liefde Iewers waar tyd vir jou kom haal. Bly vanaand by my. Ek weet jy het seer gekry. Sit jou lyfie in my groen trui. Bly vanaand by my. Wie's die girl daar onder jou oë Wat in Krismis kon glo Happy hours by die kroeë Vra: "my laaitjie het jy 'n light?" Jy vou 'n droom soos 'n kite En ek scheme tonight, tonight!"
Writer(s): Blohm Jan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out