Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Sias Reinecke
Sias Reinecke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Gert Van Tonder
Gert Van Tonder
Songwriter
Sterling L. Whipple
Sterling L. Whipple
Songwriter

Lyrics

Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai Waar die kinders naskool in die middae kom speel en baljaai En eendag sien ek 'nn klein dogtertjie eenkant alleen Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen En ek sê: " sproëtjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë Wil jy graag 'n groot geheim hoor? Almal wil graag soos jy wees Want jys pragtig, lieflik" En sy druk saggies my hand En sê: "ek wens ek kon my deur jou oë sien" Al die somers en winters is nou reeds so lankal verby En glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn En eendag sien sproëtjies weer en my oë staar verdwaas Want die lelike eentjie verander in die mooiste swaen En ek sê: "sproëtjies, jys pragtig" En sy druk saggies my hand En sê: "ek wens ek kon my deur jou oë sien" Ek gaan by die skouburg een aand, na 'n opvoering kyk En daar dans 'n meisie wat net soos 'n fee prinses lyk Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor Ek sien toe dis sproëtjies wat harte so bekoor En ek sê: "sproëtjies, liefling Daar's 'n reënboog in jou oë Onthou jy nog die paartjie En die trane in jou oë? Sproëtjies jy's pragtig En ek hou haar teen my vas Sy sê: "ek wens ek kon my deur jou oë sien" "Ek wens ek kon my deur jou oë sien"
Writer(s): Sterling Whipple Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out