Music Video

Pieter Van Zyl
Watch {trackName} music video by {artistName}

Upcoming Concerts for Robbie Wessels

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Goosen
Anton Goosen
Composer

Lyrics

1891, New Zealand Oos het 'n referee ontstaan Hy's geprogrammeer, om 'n bok te keer En te bedonder waar hy kan Sy kop is van hout. Dit reageer op 'n Springbok se fout En die Bokke raak benoud. Die ref voel fokkol vir die Groen en Goud O, referee, referee, my arme broer Gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer Want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer En as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moer Pieter Van Zyl, Potchefstroom, het 'n bokkebond gestig Hy't vas besluit, 'n ref sal skyt Wat sy hand vir 'n springbok lig Brandewyn op die trein, Het die manne gebruik vir die pyn. En Pieter se groot vriend Steyn Het hom gedare dat die ref verdwyn. O, referee, referee, my arme broer Ons het jou gewaarsku, pasop vir 'n boer Want 'n boer het daai ding om 'n ref te wil moer Veral as sy vriende hom met brandewyn voer. Sestien twee en vyftig sekurikor het die bokkebond gaan le. Piet Van Zyl, het sag gehuil En vir sy liefste vrou gesê Pak al jou goed. Ons gaan verdrink in die bokke se bloed. Maar sy vroutjie sê met moed Cornè Krige se wraak is soet O, referee, referee, my arme broer Gaan sukkel met almal maar pasop vir 'n boer Want met klipdrift en coke word hy daagliks gevoer En as ietsie hom pla dan staan hy reg om te moooooeeeer.
Writer(s): Anton Wessels Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out