Lyrics

Dit was prysuitdeling die hele dorp was daar Kobus het soos altyd weer die beste gevaar Toe hy opstap met sy rugby prestasie Hoor hy konfidentiele informasie Hy kon uitvis wat juffrou muller in die skoolhoof se oor sis Skinnidip saam my Maandag as die skoolklok lui Skinnidip saam my My bikini is te klein vir my N periode was nog nooit ooit so kort nie Ons wou nerens anners wees as voor daai bord nie Nog nooit het ons daai juffrou so gesien nie In ons drome was sy sonner haar bikini Ons het begeer om haar woorde voor ons oe te sien gebeur Skinnidip saam my Maandag as die skoolklok lui Skinnidip saam my My bikini is te klein vir my In die boomhuis van ou albert cupido Sien ons die skoolhoof in sy army speedo Juffrou muller met sjampanje in haar een hand Kaalbas op die trappie by die vlak kant Toe staan sy op Toe val die boomhuis met die woorde in ons kop Skinnidip saam my Maandag as die skoolklok lui Skinnidip saam my My bikini is te klein vir my Skinnidip saam my Maandag as die skoolklok lui Skinnidip saam my My bikini is te klein vir my
Writer(s): Wessels Robert Albert Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out