Upcoming Concerts for Robbie Wessels

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Composer

Lyrics

Ek dink jy haat dit in malls. Jy hou van stil wees en waterfalls. Jy hou daarvan as dit reën. As die donderweer dreun. Jy kyk die nuus en Cartblanche in die aand, Voel jy ook alleen in Augustus se maand? Ek droom van 'n dag langs 'n stroom in die Kaap, Op 'n grond pad wat niemand van weet. Ek droom van jou as ek rond ry, As ek soms van die stad wil vergeet. Sing vir my engel, (Ek sing vir jou engel) Sing Blouberg se strand, (Sing Blouberg se strand) Speel tussen treine, (Tussen treine) Maar hou vas my hand, (Hou vas jou hand) Want vanaand voel ek hartseer, (Vanaand voel jy hartseer) Vir almal wat huil, (Vir almal wat huil) Sou ek alles vir een aand met jou kon verruil? Was die nooi in die kar miskien jy? Het ek vandag verby jou gery? Was jou blou oë verniet vir my mooi? Was die robot verniet vir my rooi? Ek wens dit was jy in my baan. Ek wens ek kon weet jy bestaan. Al ontmoet ek jou nooit langs daai stroom in die Kaap, Al is daai grond pad lankal oorspoel. Glo ek jy sit ook in traffic, Half vyf na die stad se gewoel. Sing vir my droom vrou. Sing cowboy kitaar. Speel vir my liefling, As die traffic bedaar. Want vandag voel ek beter, My stad is so mooi. Dis bewolk in Pretoria, Jakaranda getooi. Sing vir my engel, (Ek sing vir jou engel) Sing Blouberg se strand, (Sing Blouberg se strand) Speel tussen treine, Maar hou vas my hand, (Hou vas jou hand) Want vanaand voel ek hartseer, (Vanaand voel jy hartseer) Vir almal wat huil, (Vir almal wat huil) Sou ek alles vir een aand, Met jou kon verruil? Sing vir my Droom vrou (Sing vir jou Droom vrou) Sing cowboy kitaar (Sing cowboy kitaar) Speel vir my liefling, As die traffic bedaar (As die traffic bedaar) Want vandag voel ek beter, My stad is so mooi, Dis bewolk in Pretoria, (Dis bewolk in Pretoria) Jakaranda getooi.
Writer(s): Robbie Wessels Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out