Lyrics

Geelbooi was 'n donkie daar van Upington Daar was nie 'n donkiekar wat hy nie kon spin Sy donkiekar was altyd netjies "opgesup" Hy drink ook super-moetie vir daai ekstra poep Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi Elke keer as Geelbooi in 'n "race" gaan ry Is al die mense daar van die hele kontrei Groot, vet tannies bak daar lekker pannekoek En hy sluk daai super-moetie vir daai ekstra poep Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi ... Geelbooi het 'n droom gehad en jy sal nooit raai Hy wou hardloop teen die perde in die "Durban July" Maar die "organizer" het hom toe woes gekroek Hy's geskrap oor daai moetie en daai ekstra poep Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi Sy tjommies Biesiebol en Sparks is baie suur Want daai super-moetie was die heletyd bier Hy was heel voor almal om daai eerste draai Nou drink hy super-moetie Nou drink hy super-moetie Nou drink hy super-moetie vir daai ekstra poep Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi Geelbooi was 'n donkie daar van Upington Daar was nie 'n donkiekar wat hy nie kon spin Sy donkiekar was altyd lekker "opgesup" Hy drink ook super-moetie vir daai ekstra poep Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi Vat hom pappie, vat hom, druk hom innie rooi Ry hom pappie, ry hom Ry hom pappie, ry hom Ry hom pappie, ry hom, jy moet mielies gooi
Writer(s): Myburgh Anton Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out