Music Video

Lekkerlyf
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Hofmeyr
Armand Hofmeyr
Composer

Lyrics

Slaap jy al wel ek worry nie want ek's 'n koue lyf om 'n warm vuur En ek het niemand anders om saam met my te kuier vanaand nie Dis jy dis ek dis ons altwee saam met 'n lekker bier om 'n warm vuur En dis jy dis jy maar lekker is nie lekker sonder jou nie Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry Pla ek jou wel dis my plesier want ek's alleen om 'n warm vuur En ek het niemand anders om saam my te kuier vanaand nie Ek kan nie sonder jou kuier nie vat 'n laaste slukkie van 'n warm bier En dis jy dis jy maar lekker is nie lekker sonder jou nie Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry Jy's om die draai jy bly nie ver nie Kom kuier heel aand hier by my Pak ou betroubaar vol van brandy 'N Lekkerlyf vanaand by my Ja ek wil kuier (So ons gaan kuier want ons hou van kuier) Wil jou ook kuier kuier vanaand by my (En 'n lekkerlyf die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry) Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry Ek wil kuier wil jy ook kuier so ons gaan kuier want ons hou van kuier En 'n lekkerlyf en die lekkerlyf so 'n lekkerlyf as ek jou gaan kry
Writer(s): Armand Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out