Podobné skladby
Kredity
PERFORMING ARTISTS
Posduif
Performer
Brendan Ross Campbell
Electric Guitar
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Amiel Paschal Gopal
Bass Guitar
Raymond Green
Electric Guitar
James Boland
Lead Vocals
Sheldon Sham
Saxophone
Nick McCreadie
Drums
Hugo Ludik
Programming
Tim Lengfeld
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Ross Campbell
Songwriter
Nicholas Jordaan
Songwriter
Richard Anthony Dewing
Songwriter
Nathan Woodman
Songwriter
Amiel Paschal Gopal
Songwriter
Nicholas McCreadie
Songwriter
Marc Brendon
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Brendan Ross Campbell
Producer
Texty
Jy was gebore. Die mooiste Maandag
Oë vol wonder. Genisis
Liefde, die eerste sekonde
Verlore in als wat jy is
Eendag is jy Dalk 'n sanger
Of die volgende tech biljoenêr
Ek bly Altyd jou grootste aanhanger my kind
Skyn jou stêr
En
Breek n paar harte
Vir die regte een
Jaag die weerlig
Soen in die reën
Sê Jy's lief soos die laaste kans
Jy't net een lewe
Geniet die dans
Een en twintig. Bewolkte Sondag
Oë vol trane. Openbaring
Eerste liefde. Elke Sekonde
So erg seer. Dis net deel van die ervaring
Eendag sal jy sing met verlange
Of terug dink op jou eiland van ver
My kind, my grootste aanhanger, klink een
Op my ster
Breek n paar harte
Vir die regte een
Jaag die weerlig
Soen in die reen
Sê Jy's lief soos die laaste kans
Jy het een lewe
Geniet die dans
Sal jou held wees sonder n Superman suit
En jou laat glo ek het Kersvader ontmoet
Laf grappe maak om jou te laat lag
Ek is Altyd daar
Ek is Altyd daar
Deur die seer en swaar
Deur die seer en swaar
Ek is Altyd daar
Ek is Altyd daar
Jou op my hande dra
Jou geluk bewaar
Ek is Altyd daar
Ek is Altyd daar
Deur die seer en swaar
Deur die seer en swaar
Ek is Altyd daar
Ek is Altyd daar
As jy my eendag weg bêre
Kan jy my vind in die stêrre
Breek n paar harte
Vir die regte een
Jaag die weerlig
Soen in die reen
Sê Jy's lief soos die laaste kans
Jy't net een lewe
Geniet die dans
Writer(s): Amiel Paschal Gopal, Brendan Ross Campbell, Marc Brendon, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan, Nicholas Mccreadie, Richard Anthony Dewing
Lyrics powered by www.musixmatch.com