Μουσικό βίντεο
Μουσικό βίντεο
Συντελεστές
PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Lead Vocals
Georic Lomas
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
Paulo Azevedo
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Demi Lee Moore
Songwriter
Georic Lomas
Songwriter
Marco van Deventer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Producer
Στίχοι
[Verse 1]
As ons
Vorentoe kyk
Sien ons mekaar
[Verse 2]
As daar
Mooi is in my
Ken jy dit klaar
[Verse 3]
En almal kan maar luister
Maar net jy sal verstaan
Al raas die wêreld buite
Hoor jy as ek praat
[PreChorus]
As daar
Goed is in my
Sien jy dit raak
Oh
[Chorus]
Die son skyn deur jou oë
Jy kies my oor en oor
Ek weet as jy so kyk
Die mooi in jou
Sien die mooi in my-y
[Verse 4]
Oh, oh
Sien die mooi in my-y
[Verse 5]
Ek het gesoek
Ek het probeer
[Verse 6]
Saam jou
Vind ek myself
Jy't my geleer
[Verse 7]
En almal is al huis toe
Net ek en jy bly oor
Dit maak nie saak wie luister nie
Want jy staan nog heel voor
[PreChorus]
As daar
Goed is in my
Sien jy dit weer
En weer
En weer
[Chorus]
Die son skyn deur jou oë
Jy kies my oor en oor
Ek weet as jy so kyk
Die mooi in jou
Sien die mooi in my-y
[Verse 8]
Oh, oh
Oh, oh
[Bridge]
Uiteindelik klaar gesoek
Ek weet ek is genoeg
Ek kies jou oor en oor
Die beste lê nog voor
[Chorus]
Die son skyn deur jou oë
Jy kies my oor en oor
Ek weet as jy so kyk
Die mooi in jou
Sien die mooi in my-y
[Outro]
Oh, oh
Sien die mooi in my-y
Written by: Demi Lee Moore, Georic Lomas, Marco van Deventer