Credits

PERFORMING ARTISTS
Tarryn Lamb
Tarryn Lamb
Vocals
Blackbyrd
Blackbyrd
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer

Lyrics

Rustig, haal asem die ruit op gewasem
Ek teken 'n hartjie daar teen
Ek wys na die prentjie, ek hoef niks te sê nie
Jy weet hy behoort net aan een
Sal jou warm hou soos die vuur wat hier in my brand
Sal nou net vir jou alles gee wat ek kan
Jy's my kalm voor die storm wat my rustig hou
Jy's die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is wie voor my staan
Hou net oë toe terwyl ek vertel hoe
Ek jou altyd veilig sal hou
Jy sê nie 'n woord nie
Jy weet jy behoort hier terwyl storms buite opbou
(Ek sal jou) Sal jou warm hou soos die vuur wat hier in my brand
(Ek sal jou) Sal nou net vir jou alles gee wat ek kan
Jy's my kalm voor die storm wat my rustig hou
Jy's die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is wie voor my staan
Die strale brand 'n silwer kant om elke wolk se rant
Ek sien dit in jou oë
Jy's my kalm voor die storm wat my rustig hou
Jy's die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is wie voor my staan
Jy's die wal voor die dam waar ek al my liefde bêre vir jou
En al breek die wolke vloede uit die hemel
Sal ek nêrens anders heen wil gaan
Want my kalm voor die storm is wie voor my staan
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...