Vídeo musical

Presentada en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Appel
Appel
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
Matthys Maree
Matthys Maree
Piano
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Letras

Vroumens jy moet weet Dat jy intieme gedagtes in my kop kom kweek Jy steel my met jou gees En jy neem my na plekke waar ek niks sal vrees Daar is rooiwyn wat wag, wag vir die nag En ñ bottel vol vreugde om die hartseer weg te was Ek wil jou verf met helder kleure Ek wil jou proe my cabernet Ek wil jou voel jou warm liefde Oor jou skryf, lyn vir lyn Ek wil jou wys dit is net jy Vroumens dis net jy Jy is so misterious Jy laat my twyfel aan als wat ek weet Jou leefstyl so boheems Jy sal huil as jy bly is en lag as jy vrees Daar is rooiwyn wat wag, wag vir die nag En ñ bottel vol vreugde om die hartseer weg te was Ek wil jou verf met helder kleure Ek wil jou proe my cabernet Ek wil jou voel jou warm liefde Oor jou skryf, lyn vir lyn Ek wil jou wys dit is net jy Jy skets met woord en mond Iets so goed soos jy is dalk net ongesond Ja Delila jy Jy sal altyd jou sin kan kry Daar is rooiwyn wat wag, wag vir die nag En ñ bottel vol vreugde om die hartseer weg te was Ek wil jou verf met helder kleure Ek wil jou proe my cabernet Ek wil jou voel jou warm liefde Oor jou skryf, lyn vir lyn Ek wil jou wys dit is net jy vroumens dis net jy
Writer(s): Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out