Paroles

Het Ricky jou vertel Van oom Dries du Plooy Hy's so fris, so sterk, so moerig soos 'n daggabooi Manne hy's nors, hoor, Jy verstaan nie, my maat Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad Maar as die bakkie staan en idle Reg vir die dag se jag Dan kom oom Dries du Plooy en sê Kêrels, wag 'n slag..." Voor ons waai haai haai, Haai haai, haai haai Kom ons braai, haai haai, Haai haai, haai haai Ziggy ziggy haai haai Vergeet die slaai Voor ons waai haai haai Kom ons braai haai haai, Haai haai, haai haai Eindelik innie veld, vat skaars 'n spoor Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor Toe vat ons 'n breek, Want ons is dik gevreet Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aan steek En die bakkie staan en idle Reg om verder te jag Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê "Kêrels, wag 'n slag..." Voor ons waai haai haai, Haai haai, haai haai Kom ons braai, haai haai, Haai haai, haai haai Ziggy ziggy haai haai Vergeet die slaai Voor ons waai haai haai Kom ons braai haai haai, Haai haai, haai haai Eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie Oom Dries jy weet dis die derde keer wat ons al braai Ooh eet, eet, eet Die hardekole knetter Eet, eet, eet Ons vat 'n bietjie better Dis laat in die aand almal Wil gaan slaap, Maar oom Dries wil eers iets sê "Kêrels wag 'n slag..." Voor ons waai haai haai, Haai haai, haai haai Kom ons braai, haai haai, Haai haai, haai haai Ziggy ziggy haai haai Vergeet die slaai Voor ons waai haai haai Kom ons braai haai haai, Haai haai, haai haai Eet eet eet jag niemand meer hier rond nie Eet eet eet ons voete vattie grond nie Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai Eet, eet, eet die hardekole knetter Eet, eet, eet ons vat n bietjie better Eet, eet, eet dis die vierde keer wat ons al braai Ek mis my vrou se slaai
Writer(s): Frederik Adriaan Benadé, Ricus Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out