Video Musik

Ditampilkan Di

Dari

PERFORMING ARTISTS
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
Performer
Petrus van Wyk
Petrus van Wyk
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
Songwriter
Petrus van Wyk
Petrus van Wyk
Songwriter

Lirik

Refleksie van swart Op die blou van dit wat was Sal ek kan bly staan Al hou die verlede my vas Ek sien die weg Met 'n konkrete perspektief Van hoe dit was Met die lig op my pad Soos die hede lyk Bereik ek nou die grense van die Vier hoeke van tyd Is dit net glas wat my weerhou Van wat Sand en staal vir my inhou Waar die stadsligte brand Teen die merke van my hand Wat vashou aan nog 'n slapelose nag Ek sal kan teen die wêreld vasstaan Met my lewe deel van 'n groter plan As ek om my kyk Is ek nou oor die grense van die Vier hoeke van tyd Is dit net glas wat my weerhou Van wat Sand en staal vir my inhou Waar die stadsligte brand Teen die merke van my hand Wat vashou aan nog 'n slapelose nag Hierdie aand sonder ophou Sal ek laat gaan waaraan ek vashou Die oomblik wat ek daarvan kan vergeet Sal ek weet Dit is net glas wat my weerhou Van wat Sand en staal vir my inhou Waar die stadsligte brand Teen die merke van my hand Wat vashou aan nog 'n slapelose nag Is dit net glas wat my weerhou Van wat Sand en staal vir my inhou Waar die stadsligte brand Teen die merke van my hand Wat vashou aan nog 'n slapelose nag Hier's op nog 'n slapelose nag
Writer(s): Gerduan Kemp, Petrus Van Wyk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out