Video Musik

Ditampilkan Di

Dari

PERFORMING ARTISTS
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
Lead Vocals
Petrus van Wyk
Petrus van Wyk
Guitar
Cezanne Yzelle
Cezanne Yzelle
Background Vocals
Amiel Gopal
Amiel Gopal
Bass Guitar
Brendan Campbell
Brendan Campbell
Programming
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
Songwriter
Petrus van Wyk
Petrus van Wyk
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Gerduan Kemp
Gerduan Kemp
Producer
Petrus van Wyk
Petrus van Wyk
Producer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Mixing Engineer

Lirik

Die koue hand van my naaste Onbewus neem hul weg van my laaste Hoop jy sal verstaan as ek terug staan en kyk Hoe jy my ontleed vir die waarheid Op die oog af lyk als dalk verlore Hoor jy die hoopvolle valsheid in woorde Maar daar's baie wat ek moet leer Ek knyp my oë toe want jou lig maak my seer Weet jy hoe helder jou lig deur my skyn Die donker in vrees agterlaat En vra jy my hoekom blameer ek die pyn Jou woorde lê vlak as jy praat So ek skuil agter 'n glimlag Soos ek wag vir net nog 'n dag So vergewe my as ek bly lê Tot die son opkom In my donker val ek neer by jou voete Op my knieë vind ek hoop in jou woorde Ek sal verstaan as jy terug staan en kyk Ek weet ek sal oorleef dis die waarheid Jou waarheid is sterk maar jou leuens maak ook seer. Weet jy hoe helder jou lig deur my skyn Die donker in vrees agterlaat En vra jy my hoekom blameer ek die pyn Jou woorde lê vlak as jy praat So ek skuil agter 'n glimlag Soos ek wag vir net nog 'n dag So vergewe my as ek bly lê Weet jy hoe helder jou lig deur my skyn Die donker in vrees agterlaat En vra jy my hoekom blameer ek die pyn Jou woorde lê vlak as jy praat So ek skuil agter 'n glimlag Soos ek wag vir net nog 'n dag So vergewe my as ek bly lê So vergewe my as ek bly lê Vergewe my as ek bly lê Tot die son opkom
Writer(s): Gerduan Kemp, Petrus Van Wyk Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out