Lirik

Kan jou sien, kan jou voel Kan jou ruik en jou proe Ek kan hoor jy is daar Soos die golwe my spoel Van jou liefde Ekke kyk, ekke raak Ken jou reuk en jou smaak Ekke luister en praat Elke woord in my hart Vir jou liefde Vir jou liefde Ek word verblind deur die mooi van jou skemer En ek verloor my gehoor as jy praat As jy my vashou vergeet ek die reuke So bittersoet geen gevoel as jy raak Kan nie beskryf wat jou hart en jou lyf doen aan my Maar nou is ek seker liefde is n sesde sintuig Soos die wind vir n vuur Soos die water vir grond So is jy vir my hart Elke uur en sekond van ons liefde En jy waai alles weg Wat ek agter wou laat Jys n brand op my berg Vir my grond is jy water Met jou liefde Ek word verblind deur die mooi van jou skemer En ek verloor my gehoor as jy praat As jy my vashou vergeet ek die reuke So bittersoet geen gevoel as jy raak Kan nie beskryf wat jou hart en jou lyf doen aan my Maar nou is ek seker liefde is n sesde sintuig Vat my lei my net Ons weet dis al wat ons twee nodig het Ek word verblind deur die mooi van jou skemer En ek verloor my gehoor as jy praat As jy my vashou vergeet ek die reuke So bittersoet geen gevoel as jy raak Kan nie beskryf wat jou hart en jou lyf doen aan my Maar nou is ek seker liefde is n sesde sintuig Liefde is n sesde sintuig
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out