album cover
Helemal
album cover
Helemal è stato pubblicato il 24 novembre 2023 da Warner Music Africa come parte dell'album Helemal
AlbumHelemal
Released24 novembre 2023
EtichettaWarner Music Africa
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
[Verse 2]
Jy weet dit
Alles wat ek deur is
Ken my sonder klere
Beter as ek self
[Verse 3]
My liefde
Sal ek net nie kan stop
Jy weet hoe werk my mal kop
Sonder jou's ek half
[Verse 4]
Ek kan jou net nie een dag langer mis nie
Al is ek nie die beste wat daar is nie
[Chorus]
Vat my
Vat my
Kan maar alles kry
Laaste bietjie lug uit hierdie longe
[Chorus]
Vat my
Vat my
Tot in ewigheid
Laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek sal
So vat my helemal
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
[Verse 5]
Op jou, op
My en op ons altwee
Kom ons klink 'n glas weer
Soveel lê nog voor
[Verse 6]
As jy jou
Soene ooit moes wegvat
Nie meer aan my sy slaap
Wat bly rerig oor
[Verse 7]
Ek kan jou net nie een dag langer mis nie
Al is ek nie die beste wat daar is nie
[Chorus]
Vat my
Vat my
Kan maar alles kry
Laaste bietjie lug uit hierdie longe
[Chorus]
Vat my
Vat my
Tot in ewigheid
Laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek sal
So vat my helemal
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
[Verse 8]
Jy weet dit
Alles wat ek deur is
Jy ken my sonder klere
Beter as ek self
[Chorus]
Vat my
Vat my
Kan maar alles kry
Laaste bietjie lug uit hierdie longe (Uit hierdie longe)
[Chorus]
Vat my
Vat my (Vat my)
Tot in ewigheid
Laaste brood vir jou al is ek honger
My lewe gee ek sal
So vat my helemal
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...