album cover
Dogter
17.312
World
Dogter è stato pubblicato il 18 novembre 2022 da Vonk Musiek come parte dell'album Dogter - Single
album cover
Data di uscita18 novembre 2022
EtichettaVonk Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM122

Testi

[Verse 1]
Veilig moet dit voel as jy huil by my
Ek sal wakker by jou lê as jy trane kry
En in die oggend sal ons sit en gesels met die son
Jy is gebore toe die blomme kom
[Verse 2]
Moes jy wag vir jou ridder op sy silwer perd?
Jy bly my kind wat met alles naby liefde werk
Ek's net 'n pa wat verlang, ek verlang hartstoglik
My klein geluk, my hart, my dogter
[Verse 3]
Ek wil hê jy moet weet jy kan altyd in my hart kom bly
Jy het daai sag in jou oë by jou ma gekry
Terwyl ek veg vir my lewe wil ek huis toe spoel
En as ek beland in die donker kon ek jou voel
[Verse 4]
Want jy is ons heimwee jy is ons wind ballade
Jy is 'n kuns, die mooiste guns
Jy is ons dogter
[Verse 5]
Jy gee my die gevoel om op 'n wolk te loop
Want jou gees is sag as jou trane loop
Ek's net 'n pa wat skeur om jou weg te gee
Sal hy jou ontverm, jou beskerm soos ek het
My dogter
[Verse 6]
Ek wil hê jy moet weet jy kan altyd in my hart kom bly
Jy het daai sag in jou oë by jou ma gekry
Terwyl ek veg vir my lewe wil ek huis toe spoel
En as ek beland in die donker kon ek jou voel
[Verse 7]
Want jy is ons heimwee jy is ons wind ballade
Jy is 'n kuns, die mooiste guns
Jy is ons dogter
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...