ミュージックビデオ

歌詞

Jy mag jouself dalk vind In die middel van die dag op 'n parkiebank sit En dan dink jy Hoe bekostig hierdie mense hierdie Europese karre en paleisale Toskaanse tronke Jy mag dalk dink In 'n arm land is rykdom 'n skande, maar Iemand is altyd ryker as almal anders Jy mag dalk dink Wat doen ek Dat ek in die middel van die dag op 'n parkiebank kan sit? En dan raak ek bly Want wat is daar om te doen? Wie probeer ek beïndruk? En dan dink jy by jouself Ek gaan nie my hele lewe lank werk om eendag niks te kan doen nie Ek sal sommer nou begin Ons doen nooit wat ons sê ons gaan nie, nè? Wat maak ons nog hier? Hierdie plek is nie ons s'n nie Huis is waar jou mense is My mense het nie tuisland nie Ons doen nooit wat ons sê ons gaan nie Wat maak ons nog hier? Miskien dink jy by jouself Ek is 'n produk Ek is 'n bemarkingsveldtog Ek is 'n kommoditeit Dis nie hoe ek my kinders wil grootmaak nie Die middelklas is 'n buffer En ons moet hier uit Want die honger mense bly nie lank honger nie Die malles het beheer van die malhuis geneem En kom al hoe nader aan die kluis In die donker is die blinde een koning Maghonger koning maak Maghonger volgelinge En koning bly nie lank op sy troon nie Ek lê op die gras en luister Lucas Maree Ek vermoed die hart werk soos die weduwee se kruik Haar hart is seer, want haar man is dood En ek kan dit op my vingers tel wat vir my belangrik is Ons doen nooit wat ons sê ons gaan nie, nè? Wat maak ons nog hier? Hierdie plek is nie ons s'n nie Huis is waar jou mense is My mense het nie tuisland nie Ons doen nooit wat ons sê ons gaan nie Wat maak ons nog hier? Wat maak ons nog hier? Wat maak ons nog hier? Wat maak ons nog hier? Wat maak ons nog hier? Ons doen nooit wat ons sê ons gaan nie, nè? Wat maak ons nog hier? Hierdie plek is nie ons s'n nie Huis is waar jou mense is My mense het nie tuisland nie Ons doen nooit wat ons sê ons gaan nie Wat maak ons nog hier?
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out