ミュージックビデオ

Straattroebadoere
{artistName}の{trackName}のミュージックビデオを見る

クレジット

PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anton Goosen
Anton Goosen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Producer

歌詞

Tussen die donker geheime van die nag Speel die straattroebadoere Konka-concerto's vir die suiderkruis Melkweg en maan Hartseer konsertinas vir die gloeikool-ballerinas Van die straattroebadoere En die prinse van die boendoe Die grammadoelaboendoe verlang En die vure in hul oë wys waar die Dixieland paradys hang Stap saam deur Diagonaalstraat Stap saam na waar die nagwagte praat Stap saam waar die straattroebadoere Oor verlange in hul hart sit en praat Tussen die donker geheime van die nag Speel die straattroebadoere Konka-concerto's vir die suiderkruis Melkweg en maan Hartseer konsertinas vir die gloeikool-ballerinas Van die straattroebadoere En die prinse van die boendoe Die grammadoelaboendoe verlang En die vure in hul oë wys waar die Dixieland paradys hang Stap saam deur Diagonaalstraat Stap saam na waar die nagwagte praat Stap saam waar die straattroebadoere Die twintigste eeu agterlaat Stap saam deur Diagonaalstraat Stap saam na waar die nagwagte praat Stap saam waar die straattroebadoere Die twintigste eeu agterlaat
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out