クレジット

PERFORMING ARTISTS
Onbeskaamd
Onbeskaamd
Lead Vocals
Gerrit Janse Van Veuren
Gerrit Janse Van Veuren
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Hine Van Der Colf
Hine Van Der Colf
Songwriter

歌詞

Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer
Die allerhoogste wat in liefde oor Sy koninkryk regeer
Hy't belowe aan die einde op die wolke kom hy weer
Hy is Koning, Hy regeer
Loof Hom
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Hy is Koning, Hy regeer
Die Here is
Die Here is ons vesting wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan
Hy's ons skuiling, Hy's ons wapen, Hy't die vyand reeds verslaan
Hy's die rots wat ewig staan
Loof Hom
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Hy's die rots wat ewig staan
Kom deel nou
Kom deel nou in ons loflied, hef jou hande op na Bo
Blaas basuine, slaan op tromme en kom dans voor God se oë
Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo
Want Sy Woord sal ewig staan
Loof Hom
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Want Sy Woord sal ewig staan
Loof Hom
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Want Sy Woord sal ewig staan
Dan moet ek juig
Dan moet ek juig, my Redder en my God
Hoe groot is U, hoe groot is U?
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik, Heer U grootte naam
Dan moet ek juig, ja
Dan moet ek juig, my Redder en my God
Hoe groot is U, hoe groot is U?
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik, Heer U grootte naam
Hoe heerlik, Heer U grootte naam
Written by: Hine Van Der Colf
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...