クレジット
PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Rose Van Tonder
Songwriter
歌詞
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei

Maar ʼn opsit kers kon hy nêrens kry
Hy vra toe ʼn vuurvlieg om sy lig uit te huur
Die vuurvlieg sê toe ja teen ʼn sent ʼn uur
Die twee loop toe af na die nooi se huis
Die huis in die vlei van mejuffrou muis
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Maar ʼn opsit kers kon hy nêrens kry
Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen

Het hy hierdie ontstellende nuus verneem
Eskom het gesê dis jou probleem
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Maar ʼn opsit kers kon hy nêrens kry
Vuurvlieg se lamp is aan sy stert vas gesweis
Hy moes maar opsit saam met padda en sy muis
Die padda het die vuurvlieg toe maar huistoe gestuur
Want ʼn luistervink is gans te duur
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Maar ʼn opsit kers kon hy nêrens kry
(Cheeky bum, cheeky bubblegum)
Written by: Rose Van Tonder