가사

Neem n foto van die oomblik Maak seker jy kry alles in Omring jouself met vriende Wat tot die dood vir jou sal sing Hou vas aan jou besluite Leer om te vergewe Hou vas aan jou besluite Leer om te vergewe Steek jou hand in die lug As jy saam my wil vlug x2 Ek weet jys net so bang soos ek x4
Writer(s): Bouwer Bosch Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out