크레딧
실연 아티스트
Brendan Peyper
실연자
작곡 및 작사
Brendan Peyper
작곡가
Niel Schoombee
가사
Don Kelley
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Christian Wolf
프로듀서
가사
Kan nie glo dat ek jou hier sien nie
Hierdie aand is die aand wat ek al lank op gehoop het
Verlief en verloor het
Daar's soveel wat ek vir jou wil sê
En nog meer wat ek vir jou wil wys voor die son skyn
Voor jy net weer verdwyn
Ek kan nie vra vir 'n dieper konneksie
Al ken ons mekaar nie, ek voel dit
Al wat ek vra is 'n kans om te praat en te luister
So kom ek vat jou liewer huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, weg van die geraas
As die stories oor jou alles waar is
Proe jou koffie net soos die plaas
En ek mis vanaand die plaas
En ek's moeg vir die geraas
So kom ek vat jou liewer huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, weg van die geraas
Vir 'n koffie pure plaas
As geluk aan 'n draadjie vashou
Is vanaand daardie aand wat ek met alles gaan vasklou
My hart uittap vir jou
Ek het lankal gedroom oor 'n kans om vir jou te kan wys
Hierdie gevoel wat ek vashou
My hart te wys vir jou
Ek kan nie vra vir 'n dieper konneksie
Al ken ons mekaar nie, ek voel dit
Al wat ek vra is 'n kans om te praat en te luister
So kom ek vat jou liewer huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, weg van die geraas
As die stories oor jou alles waar is
Proe jou koffie net soos die plaas
En ek mis vanaand die plaas
En ek's moeg vir die geraas
So kom ek vat jou liewer huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, weg van die geraas
Vir 'n koffie pure plaas
Jou naam, jou mond, jou lag, jou als verstom my
Jou lyf, jou stem, jou hart, perfek vir myne
Jou stap, jou dans, jou praat, jou stories vang my
Sê net ja dan kan ons ry
Na die stilte en 'n koffie saam met my
So kom ek vat jou liewer huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, weg van die geraas
As die stories oor jou alles waar is
Proe jou koffie net soos die plaas
En ek mis jou vanaand die plaas
En ek's moeg vir die geraas
So kom ek vat jou liewer huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, oe-oe-oe
Huis toe, weg van die geraas
Vir 'n koffie pure plaas
Vir 'n koffie pure plaas
Vir 'n koffie pure plaas
Written by: Brendan Peyper, Don Kelley, Niel Schoombee