album cover
Moegdans
album cover
Moegdans은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2024년 4월 5일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Omdat Jy Mag
2024년 4월 5일
라벨Select Musiek
BPM134
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Wat’s daai gevoel in my voete
Dit vibreer in my skoene
Ek sien net heupe wat jeuk
Boude wat buk
En skene wat skud (En skene wat skud)
[Verse 2]
Het jy 'n plan B?
Want jou bene gaan ingee
Luister my skat
Die sole gaan spat
As ek jou gaan vat (As ek jou gaan vat)
[Verse 3]
Is jy gereed vir een, twee, drie, vier en vyfde rat?
Kom saam my skat
[Chorus]
Want vir jou gaan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk
Te kyk hoe jy kyk
As jy weet jy kan my kry
Want vir jou gaan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om te trap hoe jy trap
Te vat hoe jy vat
Gee my net een kans
Want vir jou gaan ek moegdans
Vir jou gaan ek moegdans
[Verse 4]
Jy weet presies wat jy wil doen
As jy my so in my nek soen
Luister my skat
Die vonke gaan spat
As jy so aan my vat (As jy so aan my vat)
[Verse 5]
Is jy gereed vir een, twee, drie, vier en vyfde rat?
Kom pluk jou lat
[Chorus]
Want vir jou gaan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk
Te kyk hoe jy kyk
As jy weet jy kan my kry
Want vir jou gaan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om te trap hoe jy trap
Te vat hoe jy vat
Gee my net een kans
Want vir jou gaan ek moegdans
Vir jou gaan ek moegdans
[Verse 6]
Jy’s so verbode bokkie
Dis ‘n sonde om te sokkie in daai rokkie
Laat my snak na asem die ruite wasem in my trokkie
[Verse 7]
Jy’s so verbode bokkie
Dis ‘n sonde om te sokkie in daai rokkie
Laat my snak na asem die ruite wasem in my trokkie
[Chorus]
Vir jou gaan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om te lyk hoe jy lyk
Te kyk hoe jy kyk
As jy weet jy kan my kry
Want vir jou gaan ek moegdans
Gee my net een kans
Dis onwettig om te trap hoe jy trap
Te vat hoe jy vat
Gee my net een kans
Want vir jou gaan ek moegdans
Vir jou gaan ek moegdans
Vir jou gaan ek moegdans
Written by: Brendan Peyper, Dirkie Gildenhuys
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...