album cover
Vroumens
album cover
Vroumens은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2018년 3월 30일일에 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals에서 발매되었습니다.Boer Loop Deur My Are
2018년 3월 30일
라벨Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM102
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

Vroumens jy moet weet
Dat jy intieme gedagtes in my kop kom kweek
Jy steel my met jou gees
En jy neem my na plekke waar ek niks sal vrees
En daar's roowyn wat wag wag vir die nag
En 'n bottel vol vreugde om die hartseer weg te was
Ek wil jou verf met al die kleure
Ek wil jou proe my Cabernet
Ek wil jou voel jou warem liefde
Oor jou skryf ja lyn vir lyn
Ek wil jou wys dit is net jy
Vroumens dis net jy
Jy is so misterieus jy laat my twyfel in als wat ek weet
Jou leefstyl so boheems
Jy sal huil as jy bly is en lag as jy vrees
En daar's roowyn wat wag wag vir die nag
En 'n bottel vol vreugde om die hartseer weg te was
Ek wil jou verf met al die kleure
Ek wil jou proe my Cabernet
Ek wil jou voel jou warem liefde
Oor jou skryf ja lyn vir lyn
Ek wil jou wys dit is net jy
Jy skets met woord en mond
Iets so goed soos jy is dalk net ongesond
En ja Delilah jy jy sal altyd jou sin kan kry
En daar's roowyn wat wag wag vir die nag
En 'n bottel vol vreugde om die hartseer weg te was
Ek wil jou verf met al die kleure
Ek wil jou proe my Cabernet
Ek wil jou voel jou warem liefde
Oor jou skryf ja lyn vir lyn
Ek wil jou wys dit is net jy
Vroumens dis net jy
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...