album cover
Buffel Van Buffelsfontein
9,105
Afrikaans
Buffel Van Buffelsfontein은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 12월 1일일에 Warner Music Africa에서 발매되었습니다.Buffel Van Buffelsfontein - Single
album cover
발매일2023년 12월 1일
라벨Warner Music Africa
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지
BPM127

가사

[Verse 1]
Twee teen die bors en een vir die keel
Trap plat daai prop en breek maar die seel
[Verse 2]
Geelpap en mamba gif is soggens sy ontbyt
As 'n stoetbul storm sal die koeie vir hom fluit
My ou maat jy moet weet dis 'n storie oud soos tyd
'n Eeue lange bloedlyn wat die khakis laat skuit
[Verse 3]
Sit soos 'n bontpootbosluis as hy klub rugby speel
'n Tok teen die dop is vir hom nooit te veel
Almal slaan na die dek as hy sweeties uit deel
Twee teen die bors en een vir die keel
[Verse 4]
Het jy al 'n buffel op die lippe gesoen
O hel dis gevaarlik, maar man moet dit doen
1, 2, 3 slukke proe net soos jêm
'n Bottel Buffelsfontein sit jou terug in jou pram
[Verse 5]
Hy't op sy troudag 'n strikdas van 'n dropper gebuig
Die hele bleddie dorp was daar om te getuig
Sy skurwe hakke het deur sy vellies geskeer
Toe hy sy eerste drie tree na die kansel toe gee
[Chorus]
Het jy al 'n buffel op die lippe gesoen
O hel dis gevaarlik, maar man moet dit doen
1, 2, 3 slukke proe net soos jêm
'n Bottel Buffelsfontein sit jou terug in jou pram
[Verse 6]
Twee teen die bors en een vir die keel
Trap plat daai prop en breek maar die seel
Twee teen die bors en een vir die keel
Trap plat daai prop en breek maar die seel
[Verse 7]

[Verse 8]
Twee teen die bors en een vir die keel
Trap plat daai prop en breek maar die seel
Written by: Christoph Kotze, Meyer le Roux
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...