album cover
Boskind
album cover
Boskind은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2018년 3월 30일일에 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals에서 발매되었습니다.Boer Loop Deur My Are
2018년 3월 30일
라벨Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM113
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

Nou staan jy in die stilte
Jy weet jy is alleen
Jy het geen kind of kraai nie
Waarheen moet jy dan heen?
Jy hoor nog steeds die eggo's
Van 'n langvergete land
Dit verf al kleur graffiti
Teen die mure van jou hart
Al die stories van 'n boskind
Wat weer haar voete vind
Haar hare vol jasmyn soos blare vars gepluk
Die reuk nog steeds by my
In die woude duskant Knysna
Is haar huisie waar sy bly
Ons almal ken daai boskind
Wat hier in ons harte bly
Haar naam nog nie vergete
Dit lê diep binne my
Toegesluit in die kluise
Waar my kinderhart nog bly
Sy kom nog saans en fluister
Haar geheime in my oor
Sy ken presies die woorde
Wat die kind in my wil hoor
Al die stories van 'n boskind
Wat weer haar voete vind
Haar hare vol jasmyn soos blare vars gepluk
Die reuk nog steeds by my
In die woude duskant Knysna
Is haar huisie waar sy bly
Ons almal ken daai boskind
Wat hier in ons harte bly
Al die stories van 'n boskind
Wat weer haar voete vind
Haar hare vol jasmyn soos blare vars gepluk
Die reuk nog steeds by my
In die woude duskant Knysna
Is haar huisie waar sy bly
Ons almal ken daai boskind
Wat hier in ons harte bly
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...