album cover
F250
album cover
F250은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2019년 11월 1일일에 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals에서 발매되었습니다.Patriot
앨범Patriot
2019년 11월 1일
라벨Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM160
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

Wel, ek vra nie veel nie
Ek's nie een vir steel nie
Net 'n rondomstoep en 'n ou plaas huis
En 'n koolstoof in die kombuis
‘n Stukkie bosveldgrond
Oral om my rond
Waar die koedoes loop oor die sestig duim
En die muskiete op 'n streep van die koue verkleim
Gee my 'n F250
Wat loop op whiskey
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bekfluit en bokskitaar
‘n Lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekelmaan
‘n Khalari V6
Met goue jag seats
En 'n dik-gevoerde elandbul
En 'n mak leeu wat hard dril
‘n Helder melkweg
Wat skyn op my plek
Met 'n wiegstoel en 'n penkatrol
Op 'n rivier waar ek die babers kan lok
Gee my 'n F250
Wat loop op whiskey
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bekfluit en bokskitaar
‘n Lied vir elke snaar
En ‘n konsertina wat huil onder die sekelmaan
Gee my 'n F, 'n F250
En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie
Gee my 'n F, 'n F250
En 'n boerenooi wat nooit die rugby mis nie
Gee my 'n F250
Wat loop op whiskey
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bekfluit en bokskitaar
‘n Lied vir elke snaar
En 'n konsertina wat huil onder die sekelmaan
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...