뮤직 비디오

Saam Is Ons Beter
{artistName}의 {trackName} 뮤직 비디오 보기

제공

크레딧

실연 아티스트
Lianie May
Lianie May
보컬
Maximus
Maximus
백그라운드 보컬
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
기타
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
기타
Robin Kielly
Robin Kielly
프로그래밍
작곡 및 작사
Johan Voster
Johan Voster
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Johan Voster
Johan Voster
프로듀서

가사

Nanananana Die lewe het sy wile paaie met jou Geloop deur die storms die storms tot nou Maar ek weet ek wil noe meer sonder jou En nou het ek geleer wat jy se is jou woord Se weer die woorde ek speel die acoord En ek weet ek is nou veilig by jou Want saam is ons beter as stoksie alleen, Want twee is mos beter beter as een Om jou hele lewe met iemand te wees is dit wat jou siel vra jou liggaam en gees. Wat sal die wyser van tyd vir jou hou sal hy Jou uit vra oor wat jy nog wou sal jy weet ek wil nie meer sonder jou . want deur al die Twyfel sal ek vir jou wys ek los my spore want jy word my huis jy sal weerek wil nie meer somder jou Want saam is ons beter as stoksie alleen want Twee is mos beter beter as een om jou hele Lewe by iemand te wees is dit wat jou siel vra Jou liggam en gees (al die nagte sonder jou al Die nagte sonder jou jy weet jy hoort by my Los jou verlede ek sal jou daar kry) saam is Ons beter as stoksie alleen want twee is mos Beter beter as een om jou hele lewe by iemand te wees is dit wat jou siel vra jou Liggaam en gees x (want twee is mos beter Beter as een) om jou jele lewe saam iemand Te wees is dit wat jou siel vra jou liggaam en Gees
Writer(s): Johan Voster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out