유사한 곡
크레딧
실연 아티스트
Jay
듀엣 보컬
Lianie May
듀엣 보컬
작곡 및 작사
Christoph Kotze
리브레토 작가
Johan Vorster
작사
프로덕션 및 엔지니어링
Coleske
프로듀서
가사
Arm maar gelukkig, ons vat hom by die horings
Maak hom mooi, maak hom sag, maak hom mak, maak hom joune
Da vat hy
My bokkie, da vat hy
Vleisie op die kole, broodjie in die oond
Was die tyd van ons lewe, 'n aand om te onthou
Da vat hy
My bokkie, da vat hy
Niks fout met 'n 3 liter Ford,
2 liter coke, 1 brandewyn-lyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor, en partytjie van agter
Gooi hom in die son, dat hy 'revvs' optel
Da vat hy, da vat hy
Want 'n warm patat, laat die skote klap
Da vat hy, da vat hy
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da vat hy
Oo, my bokkie, da vat hy
Donkiejare laas het die speakers so geraas
Ons het gedans, het gelag, het geparty dat dit bars
Da vat hy
Mm, my bokkie, da vat hy
Met jou hier langs my sy, wou ek niemand anders vry
Ons het gejol, gebaklei, het 'n Caberolet gery
Da vat hy
Oo, my bokkie, da vat hy
Niks fout met 'n 3 liter Ford,
2 liter coke, 1 brandewyn-lyfie met haar rokkie kort
Dis besigheid voor, en partytjie van agter
Gooi hom in die son, dat hy 'revvs' optel
Da vat hy, da vat hy
Want 'n warm patat, laat die skote klap
Da vat hy, da vat hy
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da vat hy
Oo, my bokkie, da vat hy
Los jou houding by die huis, en ek kry jou op die dansvloer
Ek het lewe in my lyf, en ek dans dan net vir jou
Gooi hom in die son, dat hy 'revvs' optel
Da vat hy, da vat hy
Want 'n warm patat, laat die skote klap
Da vat hy, da vat hy
Ons druk die speakers tot dit bewe
Want dis mos hoe ons lewe
Da vat hy
Oo, my bokkie, da vat hy
Oo, my bokkie, da vat hy
Oo, my bokkie, da vat hy
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze, Georic Lomas
Lyrics powered by www.musixmatch.com