가사

Liefde is sterker as Simson, groter as Goliat Wys my wat's lekker en maak bietjie lyf los vanaand Diep in jou oë dis waar ek nog kan glo Wat more weer beter sal wees Jy ken elke hoek van my hart soos 'n boek Niemand kan my beter lees Genoeg gepraat kom ons laat die vuur brand Vlamme dans rooi blou en geel Kannie genoeg van jou kry nie niemand kan my soos jy verlei nie Maak weer jou lyf los vanaand Want liefde is sterker as Simson, groter as Goliat Hoendervleis lekker as jy aan my lyf vat 'N Magtige dreuning lippe soos heuning Wys my wat's lekker en maak bietjie lyf los vanaand Want jy wys my wat's lekker Maak bietjie lyf los vanaand Want jy wys my wat's lekker En maak bietjie lyf los vanaand Jy kan my vang sonder enige plan Maak my 'n klein bietjie mal Niks vergelyk hoe jy regdeur my kyk 'N Duisend keer weer vir jou val Gun en gesê ons weet wat ons wil hê Vlamme dans rooi blou en geel Kannie genoeg van jou kry nie niemand kan my soos jy verlei nie Maak weer jou lyf los vanaand Want liefde is sterker as Simson, groter as Goliat Hoendervleis lekker as jy aan my lyf vat 'N Magtige dreuning lippe soos heuning Wys my wat's lekker en maak bietjie lyf los vanaand Want jy wys my wat's lekker Maak bietjie lyf los vanaand Want jy wys my wat's lekker En maak bietjie lyf los vanaand Word ons van liefde dronk? En dis okay want ek en jy Ons liefde is sterker as Simson, groter as Goliat Hoendervleis lekker as jy aan my lyf vat 'N Magtige dreuning lippe soos heuning Wys my wat's lekker en maak bietjie Liefde is sterker as Simson, groter as Goliat Hoendervleis lekker as jy aan my lyf vat 'N Magtige dreuning lippe soos heuning Wys my wat's lekker en maak bietjie lyf los vanaand Want jy wys my wat's lekker En maak bietjie lyf los vanaand Want jy wys my wat's lekker En maak bietjie lyf los vanaand
Writer(s): Gerhard Steyn, Murray Lubbe, Shan Read Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out