album cover
Meer
album cover
Meer은(는) {albumName} 앨범에 수록된 곡으로 2023년 10월 27일일에 Select Musiek에서 발매되었습니다.Estetika
앨범Estetika
2023년 10월 27일
라벨Select Musiek
BPM
멜로디에 강한 음악
어쿠스틱 악기 중심
발랑스
춤추기 좋은 음악
에너지

뮤직 비디오

뮤직 비디오

가사

[Verse 1]
Een aand, Maart maand, milieu
Jy’t net een kyk gegee, nou’s ek, nou’s ek verleë
Dit sit, in my geheue
Sterk en ‘n duidelike nee
Kon nie besef hoe jy tref
[Verse 2]
Hier’s die waarheid, my onbekwaamheid
Om te verklaar laat my dink
Dis te veel om te deel
Kyk ek's eerlik
Dis heerlik
Om jou te leer ken
Maar ek’s in vir die wen
[Verse 3]
So ek vra meer van daai wonderlik
Daai elke liewe dag kan nie sonder dit
Heelnag, hou my vasgebind
Aan daai goue gesprekke, jy's my hart se punt
Van nou af gaan ek waar jy gaan
Nog nooit was ek so naby aan
Vasmaak vir vir ewig saam
Wat ‘n eer
[Verse 4]
Ek vra meer, ek belowe jou
Sal nooit in jou lewe jou besluit berou
As bewys, het ek vir jou
’n Hele liefdeslied gebou
So hou jy my geinspireerd
Mag jy altyd hiermee weet
Kyk wat jy nou laat gebeur
Hier's ek weer opsoek na meer van
Meer van jou
[Verse 5]
Moderasie is nie, dis nie
Een van my sterk punte nie
Ek’s begeerig, traanvol en treurig
[Verse 6]
Dagdroom elke minuut, elke minuut
Oor hoe, ek jou geniet
Vat my hart, gratis verniet
[Verse 7]
Hier’s die waarheid, my onbekwaamheid
Om te verklaar laat my dink
Dis te veel om te deel
Kyk ek’s eerlik, dis heerlik
Om jou te leer ken
Maar ek’s in vir die wen
[Verse 8]
So ek vra meer van daai wonderlik
Daai elke liewe dag kan nie sonder dit
Heelnag, hou my vasgebind
Aan daai goue gesprekke, jy's my hart se punt
Van nou af gaan ek waar jy gaan
Nog nooit was ek so naby aan
Vasmaak vir vir ewig saam
Wat ‘n eer
[Verse 9]
Ek vra meer ek belowe jou
Sal nooit in jou lewe jou besluit berou
As bewys het ek vir jou
’n Hele liefdeslied gebou
So hou jy my geinsprireerd
Mag jy altyd hiermee weet
Kyk wat jy nou laat gebeur
Hier's ek weer opsoek na meer van
Meer van jou
Written by: Elandré
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...