뮤직 비디오

제공

크레딧

실연 아티스트
Elandré
Elandré
실연자
작곡 및 작사
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
작곡가
프로덕션 및 엔지니어링
Elandré
Elandré
프로듀서
Ruan Graaff
Ruan Graaff
프로듀서

가사

Kyk vir my, kyk my in my oë Daar is iets in jou wat my laat glo In die goedheid van die mens Al die dinge daar bo Kan nie help as jy beweeg raak ek bewoë So dans vir my Ek wil herinneringe maak Al my tyd spandeer met jou Dans vir my Al is dit uit tyd glo my ek is bereid Om jou te leer Gee dit vir my en ek neem beheer Kyk net in my Oë, Oë Tree vir tree sal ek leiding gee So staan op my voete Jy het geen idee Hoe lank ek al wag vir die regte lied Sodat ek vir jou hierdie aan kan bied So dans vir my Ek wil herinneringe maak Al my tyd spandeer met jou Dans vir my Al is dit uit tyd glo my ek is bereid Om jou te leer Gee dit vir my en ek neem beheer Kyk net in my Oë Oë Net so Net so Net so kyk my in my oë Net so Net so Net so kyk my in my oë Net so Net so Net so kyk my in my oë Net so Net so Net so kyk my in my oë
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out