가사

Ek is hier geplant En die wind het deur my gewaai Regop in 'n graf beland Toe ek dink ek kon hier uitkom Daar's 'n misverstand Maar die ratte hou aan draai Geen hoop vir die anderkant Want ek weet ek gaan hier ouer raak Maar Die hemel weet Dit lyk nie asof jy omgee nie Ons is gebou en hier vergeet In stilstand alleen Toe ek jou weer sien Dit lyk asof jy deur my kyk Ek dink almal is verveeld Van standbeelde breek Oooh oooh Ń engel in 'n rots En die bytel het haar uitgekap Gevlieg tot die beloofde land In die middel skree ons kies kant Maar woorde bly woorde Al is dit gebrons As jy weet hoe moeilik Dit was tussen ons En lewe bly lewe Al is dit verdeeld Is jy ook tevrede Met jou selfbeeld Kom nader breek my keuses Verander ons bou weer nuwes Kom nader steel my keuses En verander Oooh oooh Ek weet Jy probeer Ek weet Jy probeer
Writer(s): Ampie Du Preez Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out